Jack Benny

Jack Benny
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Benjamin Kubelsky[1]
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1911–1974
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jack Benny (14 Februarie 1894 – 26 Desember 1974) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente George Washington Slept Here (1942), To Be or Not to Be (1942), en The Horn Blows at Midnight (1945), en in die televisiereeks The Jack Benny Program (1950).

  1. Dunning, John, On the Air: The Encyclopedia of Old-Time Radio, Oxford University Press, New York, 1998. ISBN 0-19-507678-8, p. 357.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy